Die Groot Karoo is bekend as die Droe Hart van Suid Afrika.
Die Dorsland van die San en nagte so donker dat jy die
sterre uit die hemelruim kan pluk. Maar dit is die
mense van die Karoo wat dit so 'n spesiale plek maak...
Die
MOEDERSTAD
Geskenk Reeks
Kaapstad, ook bekend as Die Moederstad, is soos 'n juweel
omvou deur die
hange van Tafelberg, Duiwelspiek, Leeukop en Seinheuwel.
Die
KAAPSE WYNLANDE
Geskenk Reeks
Die mooiste mooi, die blouste blou berge en groen van die
wingerde – die Kaap
se Wynlande. Dit is oestyd, en jy ruik die druiwe oppad na
die kelders, en die eindproduk is van die beste wyn in die wêreld.
Die
SWARTLAND
Geskenk Reeks
Die naam
Swartland is aan die streek gegee deur niemand anders as Jan
van Riebeeck nie. Die wêreld het vir hom “swart” gelyk omdat
die inheemse Renosterbos swart in voorkoms is, vandag is dit
Olyfland en Wynland.
Hierdie is die
hart van LekkerBek: Tuisgemaakte, seisoenale en streeks
lekkerte