stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte
     
     
   

  PIEKNIEK MANDJIES

   
     

Johannesburg het verseker die beste klimaat ter wereld!

 

Geniet die kleure van die lente, somer, herfs en selfs 'n sonnige wintersdag

met 'n mandjie vol lekkerte - of gaan kuier by jou vriende met 'n mandjie in die hand.

*Slegs beskikbaar in Gauteng

   
         
   

Romantic Snack Board for Two

 

Crab Sushi

Asparagus wrapped in Parma Ham

Strawberries dipped in Dark Chocolate

Herbed Chevin & Biscuits

Fresh Grapes (300g)

 

(Includes Plates, Knives, Forks & Serviettes)

*Original Treudeu Cutting Board can be added

for an additional R225.00

 

R530.00 With Villiera Brut Rosé MCC and 2 Wine Glasses

R490.00 With The Stables Rosé and 2 Wine Glasses

R450.00 With Monis Sparkling Grape Juice and 2 Wine Glasses

 

   
   

 

   
   

 

LekkerBek Piekniek vir Twee

Swartwoud Ham en Gerookte Mozarella Ciabatta

(met rokette en balsamiese reduksie)

Geroosterde Groente en Feta Ciabatta

(met gekarmaliseerde rooi uie en basilie pesto)

Drie soorte Piekels

(Uitjies, Olywe en Agurkies)

Kaas Verskeidenheid

(Gorgonzola, Huguenot, Brie, Gerookte Mozarella &

Tamatie en Knoffel Gouda)

Provita (2 Pakkies)

Druiwe (in seisoen)

Sjokolade Brownies (x2)

Vanielje Hart Koekies (x4)

 

(Sluit in mandjie, borde, messe, vurke en servette)

 

R680.00 met Villiera Brut Rose MCC en 2 Wynglase

R620.00 met Riebeek Kelders Rose en 2 Wynglase

R590.00 met Monis Vonkel Druiwe Sap e en 2 Wynglase

 

   
         
   

Familie of Vriende Piekniek

(Genoeg vir 4)

 

Salami , Mozarella en Rokette op Olyf Ciabatta

Ham, Cheddar en Blaarslaai Ciabatta

Gebraaide 'Sesame' Hoender Repies

Mini Sampioen Frikkadelle

Patee (x 2)

(Keuse van Biltong, Tuna, Snoek, Hoenderlewer of Kruie)

Kaas Verskeidenheid

(Gorgonzola, Huguenot, Brie, Gerookte Mozarella &

Tamatie en Knoffel Gouda)

Ingelegde Gekruide Lemoen Skywe

Baba Tamaties en Rokette

Handgemaakte Skyfies en Dip

 Sjokolade Brownies (x4)

LekkerBek Neut Beskuitjies (x8)

Provita (2 Pakkies)

Liqui Fruit (x 2)

 

(Sluit in mandjie, borde, messe, vurke en servette)

 

R820.00 met Villiera Brut Rose MCC en 2 Wynglase

R760.00 met Riebeek Kelders Rose en 2 Wynglase

R740.00 met Monis Vonkel Druiwe Sap e en 2 Wynglases